Roelof Diodati 1
died before 1729, Batavia 2
 | Notes: | From Tanap, notes to this entry - date not specified:
 V.C. 12, pp. 562-564. print version

Maandag den 4n December.

D'luijtenant Nicolaas de Jonge van Oosterland ende boukhouder Roelof Diodati, [1] tot 't opnemen van 's Comps. buijtenposten en d' ommeslag der vrijluijden
 [1] Kom in die monsterrol van 1692 voor as Roelof deodati van Dorth, wat as boekhouer ƒ30 per maand verdien het. Hy het die Kaap egter op 24 Augustus 1692 met die fluitskip 't Duijfje verlaat met opdrag om Isaak Johannes Lamotius, oppergesaghebber van Mauritius, gevange te neem en hom op te volg. Hy was tot 1703 opperhoof van genoemde eiland en het later koopman en boekhouer van die ambagskwartier in Batavia en daarna opperhoof van die Kompanjie se handelspos in Japan geword. Volgens sy handtekening is bostaande spelling, naamlik Roelof Diodati, die juiste spelling
 --------------
 Leibbrandt, letters despatched 1695-1708
 Deodati seems to have been replaced by Momber circa 1703 and to have left Mauritius for Batavia in 1704 (page 229, 246) |
|