3 Gravestones - Tulbagh, Oude Kerk Cemetery, Genealogical Society of SA, Naairs Online database: Elizabeth M Redelinghuys, nee Du Toit. Born 29-04-1859. Died 09-09-1937. Wife of Petrus J Redelinghuys
Gravestones - Tulbagh, Oude Kerk Cemetery, Genealogical Society of SA, Naairs Online database: Elizabeth M Redelinghuys, nee Du Toit. Born 29-04-1859. Died 09-09-1937. Wife of Petrus J Redelinghuys
Kerkbode 5 Mei 1937 Sag en kalm in haar Heer ontslape op 9 September 1937, ons dierbare moeder, Elizabeth Redelinghuys, in die ouderdom van 78 jaar en 5 maande. Sy was lang lydend, maar altyd moedig, geduldig en tevrede. Ons vader, Petrus Redelinghuys, is haar slegs 5 maande vooruit. Innige dank aan familie en vriende vir hulp en deelneeming in ons droewige verlies. Liewe moeder: U het gebid, gewerk, gewaak, U het oneindig teer bemin, U het die lewe soet gemaak, U is die hemelvreugde in. Haar eensame dogter, M. Bond Drostdy, Tulbagh |
|