4 Gravestones - Tulbagh, Oude Kerk Cemetery, Genealogical Society of SA, Naairs Online database: Petrus J Redelinghuys. Born 18-01-1853. Died 17-04-1937. Husband of Elizabeth M du Toit
Gravestones - Tulbagh, Oude Kerk Cemetery, Genealogical Society of SA, Naairs Online database: Petrus J Redelinghuys. Born 18-01-1853. Died 17-04-1937. Husband of Elizabeth M du Toit
Kerkbode 5 Mei 1937 Sag heengegaan op 17 April, ons dierbare vader, Petrus Johannes Redelinghuys, in die ouderdom van 84 jaar, na 'n lang lyding van byna 10 jaar aan beroerte, waarvan die laaste 8 dae smarvol was. Hy was altyd onder alles tevrede. Ons dink ook nog altyd met liefde en verlange aan ons lieflingdogter, Bessie Bond, wat vir altyd weggeneem is op 29 April 1931, en eggenoot, Charles Bond, op 23 Februarie. Tot weersiens, geliefdes. Die bedroefte eggenote, E. Redelinghuys en dogter, M. Bond Drostdy, Tulbagh |
|